send link to app

Toekomsvenster


4.6 ( 6576 ratings )
Zakelijk Boeken
Developer: Jannie Pelser
Gratis

Geestelike groei is nie ‘n opsionele nie maar noodsaaklik as Christene hul rol in ‘n snelverandererende wêreld na behore wil vertolk. Die eise van die lewe is soms ongenaakbaar. Tensy gelowiges hul geestelike lewe versorg en voed kan hulle moedeloos langs die pad uitsak.

ToekomsVenster lewer uitstekende en praktiese dagboeke oor aktuele temas.

Begin nou met jou reis.

Nege weke per tema
Vyf en veertig dagstukkies.
Daaglikse bloginskrywings vir verdere groei.